In diepte
Gebruik die onderstaande filters om gerieflik te soek
Sakeliga hou kommentaarwerkswinkel oor Konsepwet op Onteiening
Gegewe dat markwaarde slegs een van die oorwegings is, is dit duidelik dat die regering beoog om onder markwaarde te vergoed vir onteiening in die toekoms – selfs, soos die Valueerder-Generaal al voorgestel het, tot op die punt van geen vergoeding nie.
lees meerMediumtermyn-begroting 2018: Suid-Afrika steier nader aan ’n fiskale krisis
Ontleding deur Russell Lamberti, Hoofstrateeg: ETM Macro Advisors In ons voorskou het ons vyf belangrike onderwerpe...
lees meerMediumtermyn-begroting 2018: Dit gaan alles oor die skuld – die res is detail
Deur Russell Lamberti, Hoofstrateeg: ETM Macro Advisors Terwyl die markte en maatskappye gereed maak vir die nuwe...
lees meerWaarvoor ons luister in Tito se toespraak
- deur Piet le Roux - In die oploop tot sy eerste mediumtermyn-begrotingsrede, het die nuutste Suid-Afrikaanse...
lees meerMededingingswetsontwerp sal tot volgende vlaag SEB lei
Indien die Mededingingswysigingswetsontwerp 2018 goedgekeur word, sal die Suid-Afrikaanse ekonomie vir die volgende...
lees meerMaak jou grond onaanloklik
ʼn Handleiding om jou eiendomsreg deur middel van diversifikasie te beskerm ʼn Handleiding om jou eiendomsreg deur...
lees meerWat sê die wet van grondeise en grondgrype?
Grondeise Word geïnisieer in terme van die Wet op die Herstel van Grondregte, 1994 (wetno. 22 van 1994). Is ’n...
lees meerNuwe rade gaan kontrakte hersien
“Eerbare sakelui het niks te vrees nie” Na die munisipale verkiesing is ‘n groot aantal munisipaliteite onder ‘n nuwe...
lees meerAfriSake: Van sakeregtewaghond tot sakeregtereus
AfriSake is goed op pad om teen die einde van die jaar sy mikpunt van 10 000 lede te bereik en maak reeds ‘n duidelike...
lees meer