TOP ARTIKELS

Sakeliga bevraagteken FSTC se gesag om BEE-verslagdoening op te dwing

Die Finansiële Sektor Transformasieraad (FSTC) eis dat alle finansiële instansies, van individue tot groot korporasies, teen 28 Junie oor BEE-nakoming aan hom verslag doen. Dit kom voor asof die FSTC sy magte oorskry, deur B-BBEE-verslagdoening te vereis van finansiëledienste-instansies wat nie by B-BBEE-transaksies of sertifisering betrokke is nie. Sakeliga bevraagteken die FSTC se gesag om besighede te dwing om tyd

LEES MEER »

Aktiewe Hofsake

Befonds Sakeliga

Bou ’n staatsbestande toekoms vir besigheid.

NUUTSTE VAN SAKELIGA

WEES DIE EERSTE OM TE WEET

Teken in op ons nuusbrief