TOP ARTIKELS

Onteieningswetsontwerp: Besighede en die burgerlike samelewing moet eiendomsbeslaglegging vasberade teenstaan

In die mate dat die Onteieningswetsontwerp in werking sou tree, sou dit ’n ernstige knou vir eiendomsekerheid en daarmee saam die konstitusionaliteit van die Suid-Afrikaanse bestel wees. Dit is nie voldoende om bloot te hoop dat sulke wetgewing deur politieke verandering omgekeer sal word nie. Suksesvolle teenstand deur besighede en burgerlike groepe sal omvattende litigasie vereis sowel as volgehoue druk,

LEES MEER »

Aktiewe Hofsake

Befonds Sakeliga

Bou ’n staatsbestande toekoms vir besigheid.

NUUTSTE VAN SAKELIGA

WEES DIE EERSTE OM TE WEET

Teken in op ons nuusbrief