Beste Lede en Intekenare,
In die komende paar weke neem Sakeliga drie treë vooruit. Ons internasionaliseer met besoeke aan sakekamers en sakelui in Europa, ons stel ‘n unieke digitale platform vir wêreldwye besigheid onder Sakeliga se lede bekend, en ons hou ‘n ekonomieseminaar met top internasionale ekonome.
In hierdie nuusbrief vertel ek u graag meer hieroor en fokus dan spesifiek ook op ‘n baie interessante peiling wat ons gedoen het.
Dankie vir u volgehoue steun aan en lidmaatskap by Sakeliga.
Groete vanuit die buiteland,
Piet le Roux
Uitvoerende Hoof: Sakeliga
Lees die nuusbrief