Inisiatiewe > Funksies > Sakeontbyt: Die volgende vyf jaar – ‘n strategiese ontleding

Die verkiesing is verby, maar wat is die gevolge? Hoe lyk die politieke landskap oor die volgende vyf jaar?

Kom eet saam ontbyt en luister na professor André Duvenhage, gewilde en gereelde politieke ontleder, wanneer hy die politici en die partye ontleed: wie is die kabinet; wie het die magsbasisse; wie het die stemme; wie gaan alliansies vorm; wie gaan radikaliseer; en wie gaan iets nuut op die tafel sit? Wat gaan die ministers doen; wat gaan met die binnegevegte gebeur; en wat moet sakelui verwag?

Oor ons spreker
Professor André Duvenhage is ‘n politieke ontleder verbonde aan die Noordwes-Universiteit. Tydens sy pasafgelope termyn van sowat 13 jaar as Navorsingsdirekteur: Sosiale Transformasie aan dié universiteit ontvang hy meermale erkenning vir sy openbare rol en kommentaar oor die Suid-Afrikaanse politieke landskap. Sy publikasies en optredes sluit in tientalle bydraes in internasionale vaktydskrifte, tientalle nasionale en internasionale akademiese referate en duisende radio- en televisie-optredes die afgelope paar jaar.

Slegs 110 sitplekke beskibaar!

BESPREEK HIER

Facebook
Twitter
Whatsapp
Email
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF