Inisiatiewe > Funksies > SAKEONTBYT-UITNODIGING: Staatsverval, en wat sakelui kan doen om dinge beter te maak

Staatsverval, en wat sakelui kan doen om dinge beter te maak

Tydens hierdie gratis sakeontbyt en netwerkgeleentheid luister ons gaste na ‘n bekroonde internasionale spreker en kry ‘n eksklusiewe voorskou van Sakeliga se nuwe digitale platform vir selfstandige besigheid.

SPREKERS

Professor Peter G. Klein van Baylor Universiteit:
When governments fail, markets and societies don’t have to fail too

Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga:
Eksklusiewe bekendstelling: Sakeplein


FUNKSIEBESONDERHEDE

Datum:          30 September 2019
Tyd:               Ontbyt, 07:15 – 08:00
Plek:              
Gerhardstraat 117; Die Hoewes; Centurion
Gratis, maar besprekings noodsaaklik

BESPREEK HIER

 

PROGRAM

08:00 | Verwelkoming
08:10 | Professor Peter G. Klein
09:00 | Piet le Roux
09:20 | Verdaging, koffie en tee


MEER OOR ONS SPREKER,
Professor Peter G. Klein

Professor Peter G. Klein is ‘n bekroonde skrywer, akademikus en internasionale kundige op die gebied van strategie, entrepreneurskap en ekonomie.

Hy beklee die WW Caruth professorale stoel aan die Hankamer Sakeskool, Baylor Universiteit (VSA) en is die direkteur van Baylor Universiteit se doktorale program in entrepreneurskap. Hy is ‘n ereprofessor aan die Beijing Universiteit van Inligtingswetenskap en Tegnologie en ‘n medeprofessor aan die Noorweegse Skool vir Ekonomie.

Hy ontvang sy PhD in Ekonomie van die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Sy vorige posisies sluit onder meer in senior ekonoom by die Raad van Ekonomiese Adviseurs vir die president van die VSA, Carl Menger navorsingsgenoot aan die Ludwig von Mises Instituut, en professor in ekonomie aan die Universiteit van Missouri.

Facebook
Twitter
Whatsapp
Email
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF