Inisiatiewe > Funksies > SEMINAARUITNODIGING: Besigheidsafrigting – plaas jou onderneming in die volgende liga

Besigheidsafrigting help jou met verskeie kritieke vrae

Wat is jou sakeonderneming vandag werd?
Wat word daarvan as jy iets sou oorkom?
Is dit moontlik om jou sakeonderneming te struktureer dat dit sonder jou steeds goed kan funksioneer sodat jy vry is om ‘n volgende projek te pak?
Wat is die stappe wat gedoen kan word om effektiwiteit en winsgewendheid te verhoog?
Wat staan in die pad van jou onderneming se volgende groeifase?

Fergus Fergusson is by Sakeliga se ontbytgesprek aan die woord. Sakeliga-lede wat begin met besigheidsafrigting, ontvang 30%-afslag op afrigtingskostes.

FUNKSIEBESONDERHEDE:
Datum: 5 April 2019
Tyd: 07:30 – 12:00 (registrasie en ontbyt om 07:30, program begin 08:00)
Plek: Sakeliga, Gerhardstraat 109; Die Hoewes, Centurion
Koste: Lede van Sakeliga en die LWO, asook Kragdag-uitstallers betaal R200. Enige ander sakepersoon betaal R400.

BESPREEK HIER

Facebook
Twitter
Whatsapp
Email
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN