Stel ‘n Hofsaak voor

Ons verwelkom ons lede en groter sakenetwerk se insette. Voltooi asseblief die vorm om ons te laat weet indien jy meen daar is ‘n geval wat ondersoek moet word, wat in lyn is met ons regstrategie. Sakeliga se regskomitee sal dit oorweeg en, indien dit aanvullend is tot ons regstrategie, verder ondersoek instel na die haalbaarheid van regsaksie.


Watter Hofsaak het jy in gedagte

Gee 'n kort beskrywing